Jeremy Davies

Jeremy Davies
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jeremy Boring
Geboorte 8 Oktober 1969 (1969-10-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeremy Davies (gebore 8 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Twister (1996), Saving Private Ryan (1998), en Solaris (2002), en in die televisiereeks Justified (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy